Ek het al vier verskillende comforters by Wilma’s gekoop, en elkeen is van uitstekende gehalte. Hierdie een is my gunsteling en word in my B&B gebruik. Kyk net hoe pragtig—dit gee regtig ’n luukse en netjiese gevoel aan die kamer. Baie tevrede met my aankoop!
My oorlede ma se stoel, waarin sy elke dag gesit het, het nou weer ’n nuwe lewe en pas perfek by my dekor. Baie dankie Wilma’s vir julle vinnige en vriendelike diens!
Used this for my bathroom window and it works perfectly. You can’t see inside anymore but the room still gets plenty of light. Installation was easier than I expected.