I used it on an old bathroom door and it made a huge difference. Looks much better now.
I was worried it might look cheap, but it actually looks like real artwork. Great quality and the print is very clear.
Ek het al vier verskillende comforters by Wilma’s gekoop, en elkeen is van uitstekende gehalte. Hierdie een is my gunsteling en word in my B&B gebruik. Kyk net hoe pragtig—dit gee regtig ’n luukse en netjiese gevoel aan die kamer. Baie tevrede met my aankoop!
The wait was definitely worth it. Love the look.
Baie maklik om te gebruik en die verskil is ongelooflik groot. Ek sal beslis weer by Wilma’s bestel!
My oorlede ma se stoel, waarin sy elke dag gesit het, het nou weer ’n nuwe lewe en pas perfek by my dekor. Baie dankie Wilma’s vir julle vinnige en vriendelike diens!
Baie tevrede met die produk. Dit gee goeie privaatheid en lyk ook mooi. Ek het dit self opgesit en dit was verbaas oor hoe goed dit vassit.
Used this for my bathroom window and it works perfectly. You can’t see inside anymore but the room still gets plenty of light. Installation was easier than I expected.
Baie dankie vir vriendelike vinnige hulp.
Baie dankie vir vinnige vriendelike hulp.
Everything I ordered was of good quility, be it clothing, loose covers for my chairs or film for my windows. And excellent service every time
Baie goeie vriendelike diens kwaliteit material Kan haar aanbeveel
I am in love with Wilma's Quilted spreads. Her service are the best. I now only buy from Wilma. Best service and worth the money
Extremely happy with my cast iron set , highly recommended. The colours are beautiful and the quality is amazing. 🌸